Information and More
Content is King and the currency of the Internet
Gratis Evaluasie Periode
Category: Information
Date: 2017-11-08
Likes: 573
\r\n"Verwelkom wat is nuut, veral in die begin, want dit kan dalk jou grootste bate word. Dit verseker dat jy dinge absoluut anders doen as enige van jou mededingers".
Information"Verwelkom wat is nuut, veral in die begin, want dit kan dalk jou grootste bate word. Dit verseker dat jy dinge absoluut anders doen as enige van jou mededingers"
Die Probleem
Daar is heeltemal teveel verskillende opsies en stelsels beskikbaar om 'n besigheid te bemark maar selfs terwyl sommige werk is dit alleenstaande dienste wat duur is en baie min maak gebruik van die werklike bemarkingskrag - Eendrag Maak Mag
Jy het 'n verskeidentheid dienste probeer maar niks voldoen aan jou verwagtings nie. Op die einde het jy bloot jou geld gemors met deurmekaar moeite hier en daar sonder enige rigting of doel.
Wanneer sommige dinge vir jou werk, staan of val jy daarby en ondersoek nooit nuwe geleenthede nie selfs al kan dit baie beter wees maar soos die moeder van President JF. Kennedy se;
"More business is lost every year through neglect than through any other cause."
Die Oplossing
Ons het baie jare spandeer met ontwikkeling van 'n oplossing om talle verskillend stelsels en hulpmiddels in een stelsel te integreer en voeg deurlopend nog by.
Alles is gebasseer op Eendrag Maak Mag sodat ons kan saamwerk, individueel en as groep, om die beskikbare hulpbronne en dinge te gebruik om 'n massiewe alternatiewe internet bemarkingsgroep te bou wat elke lid as sy eie kan gebruik.
Die primere fokus is dat jy die twee gratis webwerwe gebruik om jouself te vestig as DIE deskundige in jou spesifieke veld en om die hele bemarkingsgroep te gebruik om jouself en jou besigheid, produkte en dienste te bemark op baie verskillende maniere.
Hoe Dit Werk
Die stelsel was ontwerp op so 'n manier dat jy toegang het tot die verskillende stelsels, bemarkingsfunksies en die hele bemarkingsgroep sodat jy dit kan gebruik as jou eie - daarom dan ons leuse - Dit is JOU Group.
Met die fokus op "content marketing" kan jy eintlik jou Droom Uitlewe en 'n naam vir jouself bou met artikels en inligting oor jouself, jou besigheid, stokperdjies of belangstellings en selfs familie of personeel aanmoedig om dieselfde te doen. Elke stukkie word gebruik om jou besigheid te bemark op verskeie maniere.
Inhoud bou verhoudings. Verhoudings bou vertroue. Vertroue verhoog inkomste MAAR, “If Content is king, distribution is queen. And she wears the pants.” Jonathan Perelman, Buzzfeed
Kry Jou Gratis Evaluasie te begin Voor Dit Verval
"Ek hoor en ek vergeet. Ek sien en ek onthou. Ek doen en ek verstaan." - Confucius
Information Category
- 0814599255
- frank@website-shop.za.net